4.9.09

WHERE ARE THE MUSIC MAKERS

Impressario has been and gone. Everywhere - well, here and there - sounds are made to honour that dedicated band of true artists; the actors, painters, singers of songs, all creative doers who keep our dreams alive, but not nearly e nough sounds.

It seems as if our lives have been taken over by the warriors. Those strong ones who entertain us like ball throwing gods; the players of rugby, soccer, tennis, cricket, etc.etc.etc. All of them externalising their creativity with brute force, pitching, kicking, slamming, fighting, screaming. While what a lot of us need is the healing showing, telling and thinking of internalising artists whom, through their insights, draw us to our own inner landscapes.

These artists, however, are not warriors, although a lot of them have to w(a)rry a lot about the things most of us worry about. The things real warriors do not have to worry about. They are the kind of people who were employed by kings and other patrons in the long forgotten past, as if belonging to the 'family'. And this is how it should still be done today, especially today, in a world which has become grossly materialistic.

The present Patrons of the Arts should belong to those creative guys who make the only currency they think of as worth mentioning: money. A lot of these 'moneymakers' are in tune with quality, good taste, so to say; la bella vita. To employ an artist, whether it is an artist working in visual arts, music, theatre, etc., there is need for a businessplan and a salary, a contract with deadlines, a budget and all the neccesary parafernalia which such a moneymaker normally use in his or her company. Therefore not a 'plan in the air', but a solid project with a win-win outcome.

As I am not a moneymaker, of course there will be hidden issues I don't know anything about, but someone could come up with this plan, try it out, make it work and make it public. It might be a worlwide first, even though many artists have patrons and or donors who support them, but how many of these artists are permanently employed in this way? And could it be done?

Where are these brave money makers? The creative souls who know how to create space for the 'dreamers of dreams', their own dreams and ours?

6.7.09

Impresario - Die Inleiding

Tussen programme waarvan ek nie altyd die sin verstaan nie, wag ek week na week vir die helder oomblik wanneer die tikmasjien en nou bekende deuntjie aankondig, Impresario gaan begin. Ek wonder soms wat dit is wat my vasgenael hou voor die skerm, waarop een na die ander van my helde en ook vriende, of al die bekende gesigte waarmee ek groot geword het en ja, die rolmodelle van my jeug verskyn. Groot geeste almal, party selfs groter as die lewe, maar ek vind geen antwoord op die vraag nie. Tot nou; tussen aankondigings van Tossels en Tuine en die Boer wat vrou soek, hoor ek dit.

Op sy immer verfynde, doodgewoon eenvoudige tog diep spirituele manier antwoord Tobie Cronjé op ʼn vraag: “Ek sou verheldering wou bereik.”

Miskien is dit nie die volle waarheid nie, miskien is daar ook ander fasette van die reis na binne, die soektog na begrip, na betekenis, maar waarskynlik is dit ten laaste die beste verduideliking van hoe mens sou moes word aan die einde van ʼn lewe, ʼn beroep, ʼn speelvak dalk? Verheldering – die gawe wat ʼn goeie akteur bring aan sy of haar gehoor. Die insig in ʼn eie lewe soos gesien deur die akteur se interpretasie van die dramaturg se woorde en die regisseur se leiding. En wanneer die drie dinge kohesief saamwerk, dan kry jy dit weer: verheldering.

Om weekliks deel te word van Impresario se dokumentering van die Afrikaanse teatergeskiedenis bring mens by ʼn besef van die kanniedood gees wat hierdie volk nog steeds ʼn Mag maak om mee rekening te hou. Nie net deur in beelde aan te dui hoe beide toneel en filmwese hier gegroei het in so ʼn kort tyd nie, maar ook deur die kyker van vooraf bewus te maak van die baie buitengewone stories wat vertel word, oor die rykheid van mense in ons land: oor hul oorloë, of geloof, hul verlies of oorwinnings hul uithou en aanhou teen alle oordeel in. En oor hul liefde vir hierdie land, selfs die wat hom verlaat.

Dat so min mense weet van hierdie venster op die Afrikanervolk in sy ware hoedanigheid is miskien nie so onverklaarbaar nie. Dis dalk deel van die mea culpa negatief waardeur ons gegesel moet word. So asof ons nie die reg het om trots te wees op die groot geeste in ons verlede nie – nevvermaaind die hede. Dit verstom my dat hierdie program afgewater is tot ʼn skamele halfuur op die dooie kyk tyd van ʼn Sondagaand tussen wat ook al en Jukebox en dat die enigste bemarking dié is wat deur akteurs en bowenal Impresario se eie produksiespan gedoen word. Ek sou wou hê dat vliegtuie met baniere vlieg, dat elke taxi, bus en trein, baisikel of woestynkameel die legende dra, dat Impresario aangeteken staan op rugby stadions waar dit die heeltyd afwissel met name van relevante produksies wat tans iewers (liefs oral) speel.

Ja speel, ek verkneuter my dikwels aan die feit dat akteurs en sportlui al mense is wat speel; hulle wat veel harder ‘werk’ as die deursnee ‘werker’ van watter aard ook al. Stel jou voor kantoorwerkers repeteer heeldag (of nag) hoe om die aksies perfek uit te voer, die telefoon met goeie projeksie in verstaanbare Afrikaans te beantwoord en te weet wat ‘the show must go on’ beteken . Of dat enige ander ‘werker’ deur geheel het volk verguis sal word as sy die stempel wat sy op die papier moet ‘druk’ net so effentjies oor die kantlyn druk. Of as hy mik vir die opening en dan skeef verby sy eie spesifieke pale stuur? Natuurlik verdien spelers geld vir hulle spelery, veral rugbyspelers. Maar toemaar, atlete verdien applous wat hoeka tot in die hemel gehoor kan word, want hulle verhelder die hartseer en wys die mensdom sy eie dieptes of vlaktes …

Ek kan my voorstel dat hierdie reeks ʼn noodsaaklike onderafdeling kan word van enige teateropleidingsfasiliteit. Dis goed vir kunstenaars om te sien waar hulle storie begin het, maar dis ook goed om die woorde te hoor wat jou as kyker soms laat regop sit; iets soos om verheldering te bereik en dan te wonder of dit iets is wat mens vir jouself sou kon waar maak.

Die Afrikaanse Teater- en Filmwese het dikwels in die verlede daardie momente van verheldering gebring; Impresario bring dit opnuut elke Sondagaand om 20:00 op Kyknet. Dit word herhaal op Maandae om / op Dinsdae om / op Woensdae om / op Donderdae om / op Vrydae om / op Saterdae om maar dan meng dit natuurlik weer in met die spelers op daai ander veld.

Asseblief mense gaan kyk tog net, en neem dan deel aan die Groot Gesprek oor Teater/toneel/musiek/sports (of sport as jy wil maar moenie my oorneem nie want rugby het in die land genoeg speelruimtes☺

(word vervolg)

22.5.09

min of meer oor boeke

Ik versoek een beetje Nederlandsch te schrijf pardoneer dan toch al de fouten

Ik zat te soeke naar een gedicht over de tuinier die aan't werk was in een of ander stad als Dood voor het hek van sijn tuin voorbijgaat. Dan schrik de tuinier so groot, hij vra sijn baas om hom verlof sodat hij kan vertrek naar Isfahaan. Als de baas dan aan Dood vraag waarom hij de tuinier zoveel angst heeft gemaak, segde Dood, dat was het niet. Hij was echt verbaas om de tuinier nog daar in het tuin te zien, terwijl hij wat Dood heet juist deze avond, een afspraak heeft met de tuinier te Isfahaan.

Ik vondt deze gedicht niet (het word vertelt naar een heel kort verhaaltje uit de Mathnawi van Rumi, door een Engelssprekend dichter - weet ik wie), maar wat ik wel tegenkwam is een hele boel heerlijke woord mensche uit de Laage Lande en vondt het zo leuk, dat ik terstondt een blog blad opende bij Blogger, zodat ik meer van uw allemaal lezen kan. Vooral de keuringe van de heer Peppelenbos - heb ik het juist? - was heel kostbaar, daar wij hier waar ik woon - in die Ooste van Zuid Afrika naderbij de Kruger Nationale Park - feitelijk geen kontak krijgt over Nederlandsche schrijvers, en ik lees Nederlandsch heel graag. Ik heb veel nieuw geleerd, en sal versoek om van deze boeken in hand te krijgt, selfs al maak die swakke rand het bijna onmogelijk.

Ik weet niet of u enigsijns kontak behoef over boeke die in Afrikaans geschrijft worden, maar ik sou graag resensies hier plaas - mijn eige, als ook die van ander kritici - als u 't blieft.

Zegt u wat, ik heeft in meer als dertig jaar geen Nederlandsch gespreekt, en vindt de schrijfen ervan heel hectic. Hoop wel dat het verstaanbaar overgaat.

Dit was mijn eerste half-Hollandsch blog: mog't troffe ☺